Welkom by Kruger van Zyl Boerdery

Wanneer jy die naam “Kruger van Zyl” hoor, sal baie mense dadelik dink aan Konings Wildebeeste. Dit is nie net enige konings wildebeeste nie, maar kwaliteit konings wildebeeste. Net soos wat hy uitstaande kwaliteit konings wildebeeste het, boer en teel hy met heelwat ander wild, waar hy ook groot sukses met goeie kwaliteit bereik het. 

Kruger het baie jare gelede besef om net getalle te teel, is nie goed genoeg nie. Hy het lank gelede sy boerdery aangepas om top kwaliteit wild te teel. 

Lees meer..