Die Swartrooibok is 'n baie skaars variant van die rooibok wat heeltemal swart is. Botlierskop Private Game Reserve in Suid-Afrika het meer as 150 Swartrooibokke. Die Swartrooibok kan in groot troppe van omtrent 100 diere gevind word as hulle aanteel, maar, gewoonlik is hulle in troppe van net 20 diere gevind. Meer inligting oor rooibokke hier